Suurlemoen-kruie hoender
Pere in Rooiwyn
Suurlemoen-kruie hoender:
1 heel hoender
1t sout/ 500g
1t
knoffel-en-kruie/500g
¼t
swartpeper/500g
1 suurlemoen sap/500g
20ml olyfolie/500g
Meng en smeer in
hoender, onder vel en bo-oor hoender
Plaas uitgedrukte
suurlemoenhelftes in en langs die hoender
Plaas hoender op ‘n
bed van geskilde aartappels (of in stukke, indien groot).
Sit deksel op en bak
vir 30min/500g teen 180°C
Maak dan oop en bak
teen 200°C tot mooi goudbruin
En die cutest lid van Grub Club:
Pere in rooiwyn
6 pere – geskil, met
“takkie” aan en bodem plat gesny
1 bottel rooiwyn
1k water
2k suiker
2 kaneelstokkies
6-10 naeltjies
Suurlemoenskil repies
Meng die rooiwyn en
water en ‘n swaarboomkastrol, voeg die suiker by en roer tot opgelos.
Voeg die pere en
kaneelstokkies by
Kook 45min oor
stadige hitte of totdat die pere sag is – moenie laat pap kook nie
Laat afkoel (Kan die
sous reduseer)
Bedien met geklopte
room, roomys of mascarpone kaas en die rooiwynsous
En hopelik kry ons dit oor 2 weke weer - Dewald & Heidi!
En die cutest lid van Grub Club:
No comments:
Post a Comment